Farmers Lives Matter SA

Plaasaanval nr: 202311140620

Home Forums ATTACKS AND MURDERS ON OUR SOUTH AFRICAN FARMERS. Plaasaanval nr: 202311140620

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #428610
    Nat Quinn
    Keymaster

    Plaasaanval nr:
    202311140620

    Datum: 2023-11-14
    Tyd: 06:20
    Plek: Plaas naby N2 suid van Mkuze.

    Wat: Die slagoffer se vriendin het die deur oopgemaak en oorval. CCTV kameras, hardeskyf, selfoon, beursie en kluis met handwapen geneem.

    Wie: Slagoffer Man 76 jaar en vriendin.
    Verdagtes. 4 swart mans met blou oorpakke. Een is skeel.

    Hoe: Toe die deur oopgemaak word om die honde te laat uitgaan is die slagoffer se vriendin teruggedwing in die huis deur verdagtes. Die slagoffer is met ń handwapen aangerand. Hulle is in die sitkamer vasgebind. Die verdagtes het dadelik die kamerastelsel buite aksie gestel en geneem en die kluis gaan haal. Tyd is geneem om deur die huis te gaan en ander items is ook geneem. Verdagtes het te voet gevlug. Hulp is eers later ontbied. Spore gevolg maar niemand gevind. Sekuriteit en Polisie op toneel.

    Mkuze MAS u/s
    OB u/s.

    Aangemeld
    Dreyer Senekal. Oorgrensveiligheid
    082 447 2128

    Gerapporteer.
    Niels Nilsson
    066 316 2096.

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.