Farmers Lives Matter SA

Man gaan stap, sedertdien vermis

Home Forums A SECURITY AND NEWS FORUM Man gaan stap, sedertdien vermis

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #401331
    Nat Quinn
    Keymaster
    Francois Johan Strydom (27) het op 13 April 2023 21:00 in Alberton, Gauteng vermis geraak.
    Strydom was by die huis en het gaan stap, maar het nie weer teruggekeer nie. Hy het geen besittings saam met hom geneem nie.
    Toe hy gaan stap het, was hy geklee in ‘n swart-en-geel baadjie, swart langmouhemp, swart denimbroek en wit seilskoene.
    Hy het bruin hare en groenbruin oë, is 1.8 m lank en weeg 85 kg.
    Uitkenbare merke is ‘n tatoe met die naam “Hayley” op sy regter binne-arm en rooi-en-swart bome op sy regterpols.
    Enigiemand wat inligting het oor waar hy hom bevind, kan met die volgende persone in kontak kom:
    Boksburg SAPD sers. Maphisa – 083 663 5449 of 011 960 0194
    SACCW Debbie de Beer – 076 306 0836
    SACCW Allan Cutten – 067 278 9720

     

    source:Man gaan stap, sedertdien vermis (find-it.co.za)

     

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.