Farmers Lives Matter SA

Vrou wat vermis raak, oorlede

Home Forums A SECURITY AND NEWS FORUM Vrou wat vermis raak, oorlede

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #391595
    Nat Quinn
    Keymaster

    Vrou wat vermis raak, oorlede

     

     

    Melanie Anne Stenger (56) wat Saterdag 28 Januarie 2023 om 13:00 vermis geraak het, se liggaam is gevind.

    Sy het by SPAR Valyland, Vishoek, uitgestap en is nie weer lewendig gesien nie.

    Samantha Grobbelaar het die hartseer nuus met FiND iT gedeel. Sy het bevestig dat haar ma nie aan natuurlike oorsake oorlede is nie, maar het ook gevra dat hul privaatheid gerespekteer moet word.

    Vrou wat vermis raak, oorlede (find-it.co.za)

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.