Farmers Lives Matter SA

MAN IN COURT OVER UNCUT DIAMOND POSSESSION

Home Forums ⚖️ CRIME INVESTIGATION LIST ⚖️ MAN IN COURT OVER UNCUT DIAMOND POSSESSION

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #443246
    Nat Quinn
    Keymaster

    NOORDWES. – Matlhogonolo Katong (28) het Maandag vir die beweerde onwettige besit van diamante in die Mmabatho-landdroshof verskyn.

    AO Amogelang Malwetse sê die Valke het inligting in Mahikeng opgevolg van ‘n verdagte wat glo ‘n koper soek vir ongeslypte diamante.

    ‘n Operasie is op 15 Maart uitgevoer waartydens die verdagte in die Mahikeng Mall in hegtenis geneem is terwyl ‘n transaksie plaasgevind het.

    Die saak is vir formele borg tot 26 Maart uitgestel.

     

    bron:Verdagte op klag van besit van ongeslypte diamante in hof – Nuusflits

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.