Gemeenskap Sektor 4,
Terugvoer oor die laaste paar gevalle tydens aanvalle.
1. JP wat die 13de Des 2023 geskiet is tydens ‘n besigheidsroof, verkeer tans in baie pyn, en emosioneel is dit tans ‘n groot stryd.
2. Die jongman wat die 27ste Des 2023 in die nek geskiet is, is tans heel ok.
3. Die aanval in Verreyne Str, Andeon, waar die gesin (Ma, Pa en ‘n 13 jarige seun) aangeval is met messe, is ontslaan uit die hospitaal. Snyplekke is seer, maar emosioneel is dit ook ‘n baie groot en hartseer stryd wat voorlĂȘ.
Ons hou almal in ons gebede, slagoffers en gesinne.
Groete
Hercules
GPF Sektor 4