Home › Forums › ⚖️ CRIME INVESTIGATION LIST ⚖️ › Pa met graaf langs braaivleis-vuur doodgeslaan
- This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
-
AuthorPosts
-
2023-11-14 at 12:48 #428500
Nat QuinnKeymasterPa met graaf langs braaivleis-vuur doodgeslaan
Buks Oosthuizen (47), bestuurder van die bakkery en vulstasie by The Hanger in Vereeniging, is Saterdag in die vroeë oggendure vermoedelik met ’n graaf doodgeslaan terwyl hy by ’n vleisbraaivuur langs die Vaalrivier gesit het.
Aston Wilken (17), ’n leerling aan die Vereeniging Gimnasium, het Dinsdagoggend gesê hy het saam met Oosthuizen en sy lewensmaat, Susan Coetzee, en haar drie kinders by die Soetdoring-krieketklub gekampeer.
Drie SWART TERRORISTE het hom, Coetzee en Oosthuizen, Saterdag net ná 01:00 oorval. Coetzee se kinders het in die woonwa geslaap, maar het later wakker geword toe sy (Susan) om hulp geskree het.
Coetzee is ook oor die kop geslaan en het bebloed by die woonwa ingestorm.
Aston sê Oosthuizen het by die vuur gesit en is vermoedelik met ’n stomp voorwerp, soos ’n graaf teen die voorkop geslaan.
Hy (Aston) het by die woonwa uitgeklim en een van die TERS het hom met ’n piksteel teen die nek geslaan. Hy het ’n tweede hou met sy hand probeer wegkeer, maar het sy bewussyn verloor.
Ek was seker vir so 10 minute uit. Toe ek wakker word, het ek die oom by die vuur sien lê. Die TERRORISTE het heeltyd gelag en gedans.“Ek was seker vir so 10 minute uit. Toe ek wakker word, het ek die oom by die vuur sien lê. Die TERRORISTE het heeltyd gelag en gedans. Hulle het Engels gepraat en vir Jacques (Coetzee se 13-jarige seun) gevra waar die gesin woon. Jacques het later, waarskynlik weens skok, die adres vir hulle gegee. Een van die TERS het Jacques toe in die tannie (Coetzee) se bakkie toegesluit en vir hom ’n pakkie koekies gegee.
Die ander TERRORISTE het al die tasse in die woonwa deurgesoek en later met al die selfone, Coetzee se juweliersware en Aston se hangertjie weggehardloop.
“Ek het opgestaan en gaan voel of die oom se hart nog klop. Ek kon geen hartklop kry nie.
“Toe die SWART TERRORISTEweg is, het die tannie ons almal in haar bakkie gelaai en ons het hospitaal toe gejaag met die oom. Ek het hom regop probeer hou, maar hy was reeds dood,” het ’n geskokte Aston gesê.
“Gelukkig het die SWART TERRORISTE nie die kinders seergemaak nie.”
Coetzee sê dit is “’n verskriklike ding” wat gebeur het. “Ek vat die dae nou uur vir uur,” sê sy.
Die polisie van Viljoensdrift ondersoek ’n moordsaak.
-
AuthorPosts
Viewing 1 post (of 1 total)
- You must be logged in to reply to this topic.