Farmers Lives Matter SA

Farmer found murdered in home, Biesiesvlei

Home Forums ATTACKS AND MURDERS ON OUR SOUTH AFRICAN FARMERS. Farmer found murdered in home, Biesiesvlei

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #414810
    Nat Quinn
    Keymaster

    A farm murder was discovered on 2 August 2023, in Biesiesvlei area, in the North West province of South Africa.

     

    Suspicion arose when Dr Carel Nel’s cattle were found walking in the road. A person went to investigate at his home and came upon the scene. Help was called and after a short investigation it was confirmed that Dr Nel had been murdered in his home in Biesiesvlei.

    SAPS took over the scene. Forensics were on the scene and have also dispatched teams from Klerksdorp. Preliminary investigations indicate that the incident may have taken place a few days ago and it possibly took place during night time on Friday.

    The house was broken into and it is unclear what is missing. The vehicles were not stolen and dogs were unharmed.

    There is no other information available at this stage.

    Read about more farm attacks here

    Information supplied by Oorgrens veiligheid

    South Africa Today – South Africa News

     

    SOURCE:Farmer found murdered in home, Biesiesvlei – South Africa Today

     

     

    2023-08-02
    Inligting aangaande Plaasmoord, Biesiesvlei

    Vanoggend is daar onraad vermoed toe dr Carel Nel se beeste in die pad geloop het. Persoon het ondersoek ingestel by sy huis en op die toneel afgekom. Hulp is ontbied en Petrus Greef het ondersoek ingestel en bevestig dat dr Nel in sy huis vermoor is. SAPS het die toneel oorgeneem. Forensies is op die toneel en het spanne van Klerksdorp ook laat kom. Sovêr ons kon vasstel het dit moontlik al Vrydag plaasgevind. Ons is egter nog glad nie seker oor dit nie. As enige een enige inligting het oor wanneer laas dr Nel van gesien of gehoor is, kontak my asb.
    Sover vermoed ons die aanval was in die aand. Die huis is oopgebreek. Wat vermis word is ook nie seker nie. Voertuie is nie gesteel nie en honde was ongedeerd. Details word weerhou vir ondersoek doeleindes.
    Dit is nie maklik om die tipe inligting te deel nie maar dit is tog nodig sodat almal weet wat aangaan. En laat mens besef hoe kosbaar die lewe is en hoe kwesbaar ons is. Wees asb. paraat en wees veilig.
    Opregte dank aan boere wat ondersoek ingestel het nadat onraad vermoed is
    Dankie aan Petrus Greef wat altyd daar is vir die gemeenskap.
    Dankie aan elkeen wat kom help het om die plaas soek vir enige leidrade.
    Afriforum staan ons ook in groot maat by in die saak. Ons dank aan hulle ook.

    Johan Terblans
    Biesiesvlei

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.