Farmers Lives Matter SA

Help om boer op te spoor-MISSING FARMER

Home Forums A SECURITY AND NEWS FORUM Help om boer op te spoor-MISSING FARMER

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #400219
    Nat Quinn
    Keymaster

     

    Charles Tolmay (77) is sedert Donderdagmiddag 13 April 2023 ongeveer 12:00 vermis.

    Hy is laas op sy plaas Gladstone Tarentaalrand, Tzaneen, Limpopo gesien toe hy saam met sy hond gaan stap het.

    Die hond het Donderdag alleen en getraumatiseerd met skaafmerke onder die bors by die huis opgedaag.

    Tolmay ly aan Alzheimer se siekte.

     

    Hy was geklee in ‘n khakikleurige hemp en kortbroek met vellies.

    Enigiemand wat weet waar hy hom bevind, kan met die volgende persone in verbinding kom:

    Hennie Knox – 083 535 0140

    Charlie Tolmay – 089 511 3731

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.