Farmers Lives Matter SA

BOER SKIET VERMEENDE PLAASAANVALLER DOOD

Home Forums ATTACKS AND MURDERS ON OUR SOUTH AFRICAN FARMERS. BOER SKIET VERMEENDE PLAASAANVALLER DOOD

  • This topic is empty.
Viewing 1 post (of 1 total)
  • Author
    Posts
  • #389096
    Nat Quinn
    Keymaster

    13 Januarie 2023

    ‘n 71-jarige boer van Hermanus, in die Wes-Kaap het een van twee vermeende plaasaanvallers vroeg vanoggend op sy plaas doodgeskiet.

    Volgens AfriForum se Thomas van Dalen het die boer vroeg vanoggend inspeksie by sy sonpanele gaan doen toe hy en twee vermeende plaasaanvallers in ‘n stoeiery betrokke geraak het.

    Die boer het een verdagte tydens die stoeiery doodgeskiet, maar het self ‘n wond in sy bobeen opgedoen. Die tweede verdagte is deur die polisie vasgetrek.

    Die boer ontvang tans behandeling in ‘n nabygeleë hospitaal.

    Boer skiet vermeende plaasaanvaller dood – Pretoria FM

Viewing 1 post (of 1 total)
  • You must be logged in to reply to this topic.